3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 St Clairs Way, Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heights Hideaway View Unit 2 bied gemaklike selfsorgverblyf in die luukse voorstad Lovemore Heights, Gqeberha.
Die oopplan-woonstel is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n muurgemonteerde TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan op die privaat balkon ontspan en veilige parkering geniet vir die duur van hul verblyf.
Die eiendom is gerieflik geleë naby plaaslike besienswaardighede, met Walmer Park Winkelsentrum 4.4 km weg, Sardinia Bay Gholfklub 6.9 km weg en Sardinia Bay Strand 8.8 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 44 St Clairs Way, Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Heights Hideaway View unit 2 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 St Clairs Way, Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang