Beskrywing
Hierdie pragtig gemeubileerde ateljee-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste op 'n slag. Die oopplan-leefarea het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n knus kamertjie wat deur 2 trappies vanaf die hoofarea bereik word en as 'n ekstra kamer dien. Dit het 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, 'n broodrooster, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Water, koffie, tee, melk en beskuitjies word ook voorsien. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n platskerm-slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube en Showmax. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n knus groen-area met buitemeubels en braaigeriewe. 'n Parkeerplek agter 'n hek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Geen harde musiek ná 22:00.
Vir gaste wat lank bly, kan die ateljees daagliks op versoek en teen 'n ekstra koste skoongemaak word en sluit skottelgoedwas en beddens opmaak in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klassieke ateljee-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Dié eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Water, koffie, tee, melk en beskuitjies word ook voorsien. Die leefarea het 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n knus groen-area met buitemeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Geen harde musiek ná 22:00.
Vir gaste wat lank bly, kan die ateljees daagliks op versoek en teen 'n ekstra koste skoongemaak word en sluit skottelgoedwas en beddens opmaak in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Krige Street, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang