Heritage Sanctuary
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartment 47, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Heritage Sanctuary is 'n selfsorgwoonstel in die Bridge-kompleks in St. Lucia. Dit is op die oewer van die St. Lucia-riviermond en is stapafstand vanaf winkels, restaurante, aktiwiteite en strande.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea langsaan het lugversorging, 'n etenstafel en stoele. Die sitarea het rusbanke en daar is 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die balkon met sitplek en 'n uitsig oor die tuin en swembad. Die kompleks het gemeenskaplike swembaddens, braai-areas, 'n tennisbaan, muurbalbaan, 'n speelarea vir kinders en wasgoedgeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartment 47, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Mckenzie Street, The Bridge Apartment 47, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang