+26
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Een van die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort, en die ander een het net 'n stort. Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n slaapbank. Gaste kan 'n lieflike uitsig vanaf die woonstel geniet en het toegang tot privaat parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Een van die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort en die ander een het net 'n stort. Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n slaapbank. Gaste kan 'n lieflike uitsig vanaf die woonstel geniet en het toegang tot privaat parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Stand 1009, Highland Gate Golf Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2be0c0e775655967c615558f294275272b5299c4341c7d463cc92610a923a7a9eada8e41bac35863f8ed14aca2190a752d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 Stand 1009 Highland Gate Golf Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.458274927292 30.209246998287

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang