+65
Selfsorg in Van Reenen

Highlands Farm House

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

5 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R103, Highlands Farm Estate 17886 Portion 11, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Highlands Farm House is 'n ruim selfsorghuis in Highlands Country Estate en is ideaal vir 'n groot gesin, paartjies of groepe vriende wat uit die besige stad wil ontsnap.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die badkamers het beide 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die badkamers het storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die aparte opwasarea beskikbaar. Die aangrensende eet- en sitarea het gemaklike sitplek en 'n binnenshuise kaggel. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n stoep met 'n uitsig oor die tuine, gasbraaigeriewe, buitesitplek en 'n kaggel. Parkeerplek is beskikbaar en gaste kan op die plaas voetslaan, visvang, stap, swem en fietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R103, Highlands Farm Estate 17886 Portion 11, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Highlands Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R103, Highlands Farm Estate 17886 Portion 11, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdf88ca4beda1351393331331bc3101eae68385325ec7112116dce19efd6c664a3a8273ff55a41da5118d30a779eb2e2f205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 R103 Highlands Farm Estate 17886 Portion 11 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.384634456659 29.374258178235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang