Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Gastehuis in Meer-en-See

Hillton Manor Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Shad Shoal Street, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hillton Manor Guest House bied B&B-verblyf in ’n eksklusiewe doodloopstraat in Meer-en-See, ’n voorstad teen die kus van Richardsbaai in KwaZulu-Natal. Dit bied ’n uitsig oor Mzingazi-meer. Die buiteklub en gholfbaan, strande, winkels en die hawe met verskeie restaurante is naby.

Verblyf word in 6 individueel versierde kamers en 2 woonstelle gebied. Elke kamer en woonstel het ’n en suite-badkamer, asook luukshede soos lugversorging, ’n TV met sekere hotel DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die etenskamer bedien, waar ander heerlike etes teen ’n ekstra koste gereël kan word.

Die gastehuis het ’n sosiale sitarea en ’n biblioteek-area, sowel as ’n stoep en ’n swembad. Wasgoeddienste en vervoer vanaf en na die lughawe kan gereël word. Veilige parkeerplek is op die eiendom beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louw C
Gesin met klein kinders
5.0
Best in Richards Bay! We are a family of 3 and stayed in RB during the December holiday. The reception was warm and the staff very frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Zac L
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommend. Beautiful accommodation and very friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Elmarie B
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike kuier. Pragtige plek en uitstekende diens. Ontbyt was uit boonste rakke.
Sep 2025
Liezel E
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastic. It was very nice. Private. Secure. Friendly. Neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Soekie H
Gesin met tieners
4.6
Pragtige plek. Skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang deur Sibonelo. Ontbyt. Baie lekker oorgebly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 37 Shad Shoal Street, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hillton Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Shad Shoal Street, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d7b279df05301c76001b643c3b12142208dcac4843267d95005c32231abb4cf3710b831b8c0736f899b42de58e427ad90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 37 Shad Shoal Street Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7628921 32.119734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang