2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hilton Cottage bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hilton, wat dit ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers maak.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea vir 4 en 'n knus sitarea met sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek. Nabygeleë besienswaardighede sluit The Quarry Centre, net 1,4 km ver, en die Doreen Clark Natuurreservaat, wat 3,3 km ver is, in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Layla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hilton Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang