Hoekkraaltjie Farm
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Bykomende geriewe sluit WiFi, 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet die gasheer navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat al 3 eenhede gedurende Desember bespreek moet word.
Moenie vergeet om jou eie strand- en swemhanddoeke in te pak nie.
Ons het sonkrag, maar vra gaste om versigtig te wees tydens beurtkrag.
Besprekings deur derde partye is welkom, mits vooraf reëlings met die gasheer getref word. Identifikasie soos 'n ID of paspoort sal met aankoms aangevra word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n paartjie en het 'n privaat ingang, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet die gasheer navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat al 3 eenhede gedurende Desember bespreek moet word.
Moenie vergeet om jou eie strand- en swemhanddoeke in te pak nie.
Ons het sonkrag, maar vra gaste om versigtig te wees tydens beurtkrag.
Besprekings deur derde partye is welkom, mits vooraf reëlings met die gasheer getref word. Identifikasie soos 'n ID of paspoort sal met aankoms aangevra word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n privaat ingang, dubbelbed, driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet die gasheer navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat al 3 eenhede gedurende Desember bespreek moet word.
Moenie vergeet om jou eie strand- en swemhanddoeke in te pak nie.
Ons het sonkrag, maar vra gaste om versigtig te wees tydens beurtkrag.
Besprekings deur derde partye is welkom, mits vooraf reëlings met die gasheer getref word. Identifikasie soos 'n ID of paspoort sal met aankoms aangevra word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n gesin en het 'n privaat ingang, dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet die gasheer navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Let asseblief daarop dat al 3 eenhede gedurende Desember bespreek moet word.
Moenie vergeet om jou eie strand- en swemhanddoeke in te pak nie.
Ons het sonkrag, maar vra gaste om versigtig te wees tydens beurtkrag.
Besprekings deur derde partye is welkom, mits vooraf reëlings met die gasheer getref word. Identifikasie soos 'n ID of paspoort sal met aankoms aangevra word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R315, Jacobuskraal Natuurreservaat 15, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang