Pick your preferred language

English

Afrikaans

+95
Hotel in Hogsback

Hogsback Inn

  • 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R345 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hogsback Inn is 'n hotel in die bekoorlike dorpie Hogsback in die Amathole-berge. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie of 'n sakereis, weg van die stad se gejaag.

Akkommodasie by Hogsback Inn beskik oor 7 standaard kamers, 6 suites, 4 rugsakreiskamers en 3 selfsorgkothuise wat in 'n outydse styl versier is. Die standaard kamers en suites is met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer ingerig.

Elke selfsorgkothuis het 'n kombuis met basiese toerusting. Die kothuise is ideaal vir groot gesinne en groepe en dit is sentraal tot die oord se geriewe geleë. Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien.

Die hotel het ook gratis WiFi by ontvangs, in die kroeg en restaurant. Daar is 'n kroeg, gastesitkamer en braai-area. Daar is goed toegeruste konferensiegeriewe vir sakereisigers om te huur. Dit bied plek vir 50 afgevaardigdes. Troues en ander spesiale funksies kan ook gereël word.

Hogsback Inn is ideaal geleë naby doendinge soos 4x4- en fietsryroetes, perdry, voëlkyk, voetslaan- en bergfietsroetes om te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Susan Y
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Vriendelik, skoon en gasvry. Ek sou net aanbeveel dat die shower dalk verander word en die gordyn langer gemaak word.
Jan 2025
Johann V
Saam met lewensmaat
4.6
Room comfortable, spacious, nice hot water. Convenient, fast checkout and easy check-in. Honest people, nice bar, great food at the res...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Johann Mechiel N
Saam met lewensmaat
4.6
Sal ons teruggaan. Ja beslis! Wonderlike verblyf by 'n prentjie mooi bestemming. Die ontvangsdame het uit haar pad gegaan om ons oornagverblyf nog mee...
Sien meer
Jan 2025
Wimpie V
Saam met lewensmaat
4.4
Aangenaam en leersaam. Heerlik gekuier en baie aangename gasheer/vrou en personeel. Ligging ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Des 2025
Tyra R
Saam met lewensmaat
4.4
Lovely. A lovely stay and everyone was so warm and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R345 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hogsback Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R345 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzcyYjdiLWIxZWQtNGFkYS04YmI1LTk3MGE3NTVhNzAxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 74 5 1 4 R345 Main Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.595842559092 26.940572708845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang