Honeywood Stays
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Union Road, Walmer, Gqeberha, 6065, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Honeywood Stays is 'n gastehuis met verskeie eenhede in Walmer, 'n sentrale en gevestigde voorstad van Gqeberha.
Gaste kan kies tussen 2 eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n kombuisie en 'n aangewese werkslessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.
Die gastehuis bied 'n veilige, netjiese en stil omgewing, met parkeerplek met 'n hek en 'n fokus op noodsaaklike geriewe. Honeywood Stays is 'n ideale basis vir sakereisigers, paartjies of klein gesinne wat die omgewing besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Union Road, Walmer, Gqeberha, 6065, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Union Road, Walmer, Gqeberha, 6065, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang