Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien.. Dié kamer bied gratis ontbyt, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 400 m grondpad wat na die gastehuis lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, of albei en 'n wasbak. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Dié kamer bied gratis ontbyt en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste in hierdie kamers deel die stoep naby die ontvangsarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 400 m grondpad wat na die gastehuis lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Dié kamer bied gratis ontbyt en tee- en koffiemaakgeriewe en buite is daar 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 400 m grondpad wat na die gastehuis lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, groot stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Dié kamer bied gratis ontbyt, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die tuin en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 400 m grondpad wat na die gastehuis lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse gesinskamer het 'n privaat ingang, 'n groot koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 2 enkelbeddens vir die kinders en 'n semi-privaat badkamer met 'n losstaande bad en 'n groot stort. Buite is daar 'n stoep met 'n uitsig oor die lieflike papierbasdoringboom en tuin. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en toiletware in. 'n Yskassie is beskikbaar, maar moet voor aankoms versoek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 400 m grondpad wat na die gastehuis lei, maar dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R336, Addo, 6115, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang