4 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4396 Wagtail Street, 12 Montage Village, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hubbs Place bied selfsorgverblyf in 'n veiligheidskompleks in Sedgefield. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind, en is naby verskeie besienswaardighede in hierdie gedeelte van die Tuinroete geleë.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die leefarea het 'n TV en 'n kaggel.
Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Hubbs Place is naby die Sedgefield Craft Brewery, Wild Oats Farmers Market, restaurante en verskeie buitemuurse doendinge geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carolanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4396 Wagtail Street, 12 Montage Village, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Hubbs Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4396 Wagtail Street, 12 Montage Village, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang