+12
Selfsorg in Hogsback

Hydrangea Cottage

8 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Trewennan Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hydrangea Cottage is 'n rustieke selfsorgkothuis in Hogsback, aan die einde van 'n stil doodloopstraat. Dit is naby die middel van Hogsback, waar die winkels en restaurante geleë is, asook die begin van vele natuurwandelings. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n stapelbed het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met 'n DVD-speler en leesboeke beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Trewennan Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

6 Trewennan Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d5fd8894b303a78a6e4518f942cf0660921ffa7afb46591ceeacc9fcc6619cc6d41321ea8d768fa8aaf0384ac493987c8eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense 6 Trewennan Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.59507198503 26.930180490017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang