Tholo Bush Stay
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R33 road, Lephalale, 0555, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Tholo Bush Stay is in Lephalale, Limpopo, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir naweekgangers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf, wat jou toelaat om te ontspan, herlaai en weer met die natuur te skakel. Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite op die eiendom geniet, soos bergfietsroetes (maklik, medium en moeilik), wildritte, boswandelings, vierwielmotorfietsry, voëlkyk, en soveel meer!
Ons bied 4 gemaklike en rustieke rondawels, elk wat 'n rustige toevlugsoord bied, omring deur die rustigheid van die bosveld. Twee rondawels bied vier enkelbeddens, en die ander twee rondawels bied 'n dubbelbed in elk. Alle rondawels is en suite met die opsie van skoonmaakdienste.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, 'n braai-area en 'n boma-area. info
Gaste word voorsien van gratis en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R33 road, Lephalale, 0555, Limpopo
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R33 road, Lephalale, 0555, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang