Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Daar is 'n balkon met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Maak asseblief seker dat die woonstel wat u bespreek voldoende parkering het vir die aantal voertuie in u groep. Ekstra parkering kan nie met aankoms gewaarborg of gereël word nie, aangesien bykomende parkeerplekke beperk is en vinnig geneem word. Indien u ekstra parkering benodig, versoek dit asseblief so vroeg as moontlik voor u aankoms.
Partytjies, harde musiek en die gebruik van alkohol in openbare of gemeenskaplike areas word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Enige klagtes kan lei tot ingryping deur komplekssekuriteit. Voortgesette nie-nakoming na waarskuwings kan lei tot uitsetting uit die kompleks en 'n boete van R1 500.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat verskeie woonstelle behels, is 'n bykomende administratiewe / kompleks-uitklokfooi van R800 per eenheid van toepassing. 'n Verdere fooi kan ook gehef word indien skottelgoed, eetgerei of ander woonstelitems tussen eenhede gemeng word na uitklok.
Hierdie fooi, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito, is direk aan die bestuursliggaam betaalbaar voor aankoms, in ooreenstemming met die eiendom se prosedures.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 312 beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea asook 'n TV met Netflix. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word gratis WiFi gebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Maak asseblief seker dat die woonstel wat u bespreek voldoende parkering het vir die aantal voertuie in u groep. Ekstra parkering kan nie met aankoms gewaarborg of gereël word nie, aangesien bykomende parkeerplekke beperk is en vinnig geneem word. Indien u ekstra parkering benodig, versoek dit asseblief so vroeg as moontlik voor u aankoms.
Partytjies, harde musiek en die gebruik van alkohol in openbare of gemeenskaplike areas word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Enige klagtes kan lei tot ingryping deur komplekssekuriteit. Voortgesette nie-nakoming na waarskuwings kan lei tot uitsetting uit die kompleks en 'n boete van R1 500.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat verskeie woonstelle behels, is 'n bykomende administratiewe / kompleks-uitklokfooi van R800 per eenheid van toepassing. 'n Verdere fooi kan ook gehef word indien skottelgoed, eetgerei of ander woonstelitems tussen eenhede gemeng word na uitklok.
Hierdie fooi, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito, is direk aan die bestuursliggaam betaalbaar voor aankoms, in ooreenstemming met die eiendom se prosedures.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die ander badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix. Daar is 'n balkon met 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Maak asseblief seker dat die woonstel wat u bespreek voldoende parkering het vir die aantal voertuie in u groep. Ekstra parkering kan nie met aankoms gewaarborg of gereël word nie, aangesien bykomende parkeerplekke beperk is en vinnig geneem word. Indien u ekstra parkering benodig, versoek dit asseblief so vroeg as moontlik voor u aankoms.
Partytjies, harde musiek en die gebruik van alkohol in openbare of gemeenskaplike areas word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Enige klagtes kan lei tot ingryping deur komplekssekuriteit. Voortgesette nie-nakoming na waarskuwings kan lei tot uitsetting uit die kompleks en 'n boete van R1 500.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat verskeie woonstelle behels, is 'n bykomende administratiewe / kompleks-uitklokfooi van R800 per eenheid van toepassing. 'n Verdere fooi kan ook gehef word indien skottelgoed, eetgerei of ander woonstelitems tussen eenhede gemeng word na uitklok.
Hierdie fooi, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito, is direk aan die bestuursliggaam betaalbaar voor aankoms, in ooreenstemming met die eiendom se prosedures.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Idwala Tides 105 het slaapplek vir 8 gaste. dit is op die eerste verdieping en is 'n dubbelverdiepingwoonstel. Dit het 2 groot slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n deur wat na 'n privaat balkon met asemrowende see-uitsigte lei. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die leefarea bestaan uit 'n moderne sitkamer, volledig toegeruste kombuis en eetarea en het 'n enkelslaapbank en 'n slim-TV met Netflix en YouTube Premium. Dit lei na 'n balkon wat na die see kyk met stoele. Die sitkamer maak oop na 'n patio wat 'n see-uitsig het, waar gaste kan kyk hoe die branders klap terwyl hulle hul maaltye geniet. Dié woonstel is gerieflik vir 6 volwassenes en 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Maak asseblief seker dat die woonstel wat u bespreek voldoende parkering het vir die aantal voertuie in u groep. Ekstra parkering kan nie met aankoms gewaarborg of gereël word nie, aangesien bykomende parkeerplekke beperk is en vinnig geneem word. Indien u ekstra parkering benodig, versoek dit asseblief so vroeg as moontlik voor u aankoms.
Partytjies, harde musiek en die gebruik van alkohol in openbare of gemeenskaplike areas word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Enige klagtes kan lei tot ingryping deur komplekssekuriteit. Voortgesette nie-nakoming na waarskuwings kan lei tot uitsetting uit die kompleks en 'n boete van R1 500.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat verskeie woonstelle behels, is 'n bykomende administratiewe / kompleks-uitklokfooi van R800 per eenheid van toepassing. 'n Verdere fooi kan ook gehef word indien skottelgoed, eetgerei of ander woonstelitems tussen eenhede gemeng word na uitklok.
Hierdie fooi, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito, is direk aan die bestuursliggaam betaalbaar voor aankoms, in ooreenstemming met die eiendom se prosedures.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim woonstel bied slaapplek vir ses gaste en bestaan uit drie slaapkamers en twee badkamers. Die oopplan-leefarea het 'n muur-tot-muur, stapelbare vouglasdeur wat oopmaak na 'n balkon met pragtige see-uitsigte, perfek om 'n braai te geniet. Parkeerplek in kompleks vir slegs 1 voertuig ekstra parkering voor die kompleks vir ekstra voertuie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Maak asseblief seker dat die woonstel wat u bespreek voldoende parkering het vir die aantal voertuie in u groep. Ekstra parkering kan nie met aankoms gewaarborg of gereël word nie, aangesien bykomende parkeerplekke beperk is en vinnig geneem word. Indien u ekstra parkering benodig, versoek dit asseblief so vroeg as moontlik voor u aankoms.
Partytjies, harde musiek en die gebruik van alkohol in openbare of gemeenskaplike areas word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Enige klagtes kan lei tot ingryping deur komplekssekuriteit. Voortgesette nie-nakoming na waarskuwings kan lei tot uitsetting uit die kompleks en 'n boete van R1 500.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat verskeie woonstelle behels, is 'n bykomende administratiewe / kompleks-uitklokfooi van R800 per eenheid van toepassing. 'n Verdere fooi kan ook gehef word indien skottelgoed, eetgerei of ander woonstelitems tussen eenhede gemeng word na uitklok.
Hierdie fooi, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito, is direk aan die bestuursliggaam betaalbaar voor aankoms, in ooreenstemming met die eiendom se prosedures.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
7 Perna Perna Blok 1 is 'n selfsorgwoonstel ideaal geleë teenoor Umdloti-strand. Die woonstel bied slaapplek vir ses gaste en beskik oor drie slaapkamers. Restaurante en winkels is naby. Parkeerplek in kompleks vir slegs 1 ekstra voertuig. Parkeerplek voor die kompleks vir ekstra voertuie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Maak asseblief seker dat die woonstel wat u bespreek voldoende parkering het vir die aantal voertuie in u groep. Ekstra parkering kan nie met aankoms gewaarborg of gereël word nie, aangesien bykomende parkeerplekke beperk is en vinnig geneem word. Indien u ekstra parkering benodig, versoek dit asseblief so vroeg as moontlik voor u aankoms.
Partytjies, harde musiek en die gebruik van alkohol in openbare of gemeenskaplike areas word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Enige klagtes kan lei tot ingryping deur komplekssekuriteit. Voortgesette nie-nakoming na waarskuwings kan lei tot uitsetting uit die kompleks en 'n boete van R1 500.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat verskeie woonstelle behels, is 'n bykomende administratiewe / kompleks-uitklokfooi van R800 per eenheid van toepassing. 'n Verdere fooi kan ook gehef word indien skottelgoed, eetgerei of ander woonstelitems tussen eenhede gemeng word na uitklok.
Hierdie fooi, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito, is direk aan die bestuursliggaam betaalbaar voor aankoms, in ooreenstemming met die eiendom se prosedures.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Daar is 'n balkon met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad, Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Maak asseblief seker dat die woonstel wat u bespreek voldoende parkering het vir die aantal voertuie in u groep. Ekstra parkering kan nie met aankoms gewaarborg of gereël word nie, aangesien bykomende parkeerplekke beperk is en vinnig geneem word. Indien u ekstra parkering benodig, versoek dit asseblief so vroeg as moontlik voor u aankoms.
Partytjies, harde musiek en die gebruik van alkohol in openbare of gemeenskaplike areas word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Enige klagtes kan lei tot ingryping deur komplekssekuriteit. Voortgesette nie-nakoming na waarskuwings kan lei tot uitsetting uit die kompleks en 'n boete van R1 500.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat verskeie woonstelle behels, is 'n bykomende administratiewe / kompleks-uitklokfooi van R800 per eenheid van toepassing. 'n Verdere fooi kan ook gehef word indien skottelgoed, eetgerei of ander woonstelitems tussen eenhede gemeng word na uitklok.
Hierdie fooi, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito, is direk aan die bestuursliggaam betaalbaar voor aankoms, in ooreenstemming met die eiendom se prosedures.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet

Dié eenheid is op die grondverdieping en is 'n dubbelverdiepingwoonstel. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die ander 2 slaapkamers het 'n tripelstapelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers net 'n stort het. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Die hoofslaapkamer het 'n privaat balkon met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Maak asseblief seker dat die woonstel wat u bespreek voldoende parkering het vir die aantal voertuie in u groep. Ekstra parkering kan nie met aankoms gewaarborg of gereël word nie, aangesien bykomende parkeerplekke beperk is en vinnig geneem word. Indien u ekstra parkering benodig, versoek dit asseblief so vroeg as moontlik voor u aankoms.
Partytjies, harde musiek en die gebruik van alkohol in openbare of gemeenskaplike areas word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Enige klagtes kan lei tot ingryping deur komplekssekuriteit. Voortgesette nie-nakoming na waarskuwings kan lei tot uitsetting uit die kompleks en 'n boete van R1 500.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat verskeie woonstelle behels, is 'n bykomende administratiewe / kompleks-uitklokfooi van R800 per eenheid van toepassing. 'n Verdere fooi kan ook gehef word indien skottelgoed, eetgerei of ander woonstelitems tussen eenhede gemeng word na uitklok.
Hierdie fooi, tesame met die terugbetaalbare breekskadedeposito, is direk aan die bestuursliggaam betaalbaar voor aankoms, in ooreenstemming met die eiendom se prosedures.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
North Beach Road, Cozumel, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 58 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang