8 gaste
2 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - D408 Table Mountain Road, Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Impala and Kudu Room is net buite Pietermaritzburg geleë en bied lieflike selfsorgverblyf op 'n plaas van 570 hektaar. Dit spog met akasiabosveld, skouspelagtige rooi kranse, diep beboste valleie en watervalle op die Umgeni- en Rietspruitrivier.
Dié kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n stapelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Hierdie kombuis lei na 'n sit- en eetarea.
Daar is 'n privaat stoep met 'n piekniektafel en 'n draagbare braai. Alle gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Die Umgeni-rivier vorm deel van die grens van die reservaat en is die tuiste van baie spesies varswatervis en krokodille. Hierdie vervlyf is ook deel van 'n bewarea van 3500 hektaar wat aan die reservaat grens en spog met 'n pragtige uitsig oor bos en plaasgronde.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Claire Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- D408 Table Mountain Road, Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Impala and Kudu Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D408 Table Mountain Road, Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang