- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Buffelsfontein C34, Mooinooi, Mooinooi, 0325, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Innibos is naby die Magaliesberge op 'n sitrusplaas geleë. Die gastehuis word deur 'n waterkanaal omring.
Die gastehuis het 6 en suite-slaapkamers met DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n volledig toegeruste, gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en al die toebehore wat vir selfsorg benodig word.
Daar is ook 'n binnebraai, 'n buitebraai en 'n pragtige swembad.
Die gastehuis het 'n elektriese heining en toegang word beheer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Buffelsfontein C34, Mooinooi, Mooinooi, 0325, Noordwes
- Gaste dink Innibos het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Buffelsfontein C34, Mooinooi, Mooinooi, 0325, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang