Beskrywing
Hierdie ou plaashuis is omskep in 'n tuiste waar gaste kan ontspan. Die huis is baie privaat en maak van sonkrag en boorgatwater gebruik. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas toegerus, asook 'n prop om selfone se laai. Daar is 'n watergat voor die huis waar diere kan kom water drink.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Dit is goed toegerus vir selfsorg. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n sitarea, eetkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Daar is 'n TV met DStv en Openview, braaigeriewe en onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, TV met DStv en OpenView, braaigeriewe en onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n sitarea, kombuis en 'n kroegarea. Daar is 'n TV met DStv en OpenView, en onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse tent het 'n koninginggrootte bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n buite stort en 'n buite kuier area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, kombuis, braai-area, TV met DStv en Openview, en onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 2 slaapkamers en 1 badkamer het 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n kombuis, braai-area (boma) TV met DStv en OpenView. Die hoofslaapkamer het 'n buitestort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n bad en daar is 'n buitestort. Daar is 'n oopplan-kombuis wat ten volle vir selfsorg toegerus is. Die eenheid beskik ook oor 'n privaat boma wat 8 tot 10 gaste kan akkommodeer. Daar is ook 'n binnebraai. Chalet 7 en 8 kan saam bespreek word en familie en vriende kan heerlik saam by die boma braai-area kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Daar is ook 'n kombuis, braai-area, TV met DStv en OpenView en onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamerr met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die eenheid het ook 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n TV met DStv en OpenView, 'n braai-area en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié wittebroodsuite is 'n chalet met 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad. Die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n braai-area met 'n TV en DStv, mini-kroeg, en leefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R220.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang