Iphofolo Lodge
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede het 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Ander geriewe in die eenheid sluit in lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad sowel as 'n restaurant op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet en 'n ekstra kamer met leefruimte en 'n slaapbank vir 2 kinders of 1 volwassene. Die kamer het ook 'n yskassie, TV met 'n OpenView HD-dekodeerder en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, genoeg leefruimte, en is toegerus met 'n yskassie, TV met 'n OpenView HD-dekodeerder en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 3 aparte tente. Die een het slaapplek vir 4 gaste en die ander 2 tente het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Die tente is gerieflik gemeubileer met ekstra lang beddens, 'n stoep met 'n sitarea, en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde kombuis, braai-area en plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R521, Iphofolo Game Farm, Wintersvelde 427 MS, Vivo, 0924, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang