2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lephalale Local Municipality, Tuissnek, 0530, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Izintaba Private Game Reserve Guineafowl Cottage is 'n privaat, selfsorg, grasdakkothuis op 'n privaat wildsplaas, 51 km buite Vaalwater in Limpopo, en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-kombuis lei na die sitarea met pragtige uitsigte en gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n buitebraai-area en 'n Lapa.
Die kothuis is naby die gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 31
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Lephalale Local Municipality, Tuissnek, 0530, Limpopo
- Gaste dink Izintaba Private Game Reserve Guineafowl Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lephalale Local Municipality, Tuissnek, 0530, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang