Beskrywing
Hierdie chalets bied elk slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en komberse word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Elke eenheid het 'n toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en alle nodige eetgerei en breekware. Die eenhede het ook braaigeriewe op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Bring jou eie handdoeke.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 120 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang