Pick your preferred language

English

Afrikaans

+10
Selfsorg in Graaff-Reinet

Just A Bed Family Room

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 61 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Just A Bed Family Room is in Graaff-Reinet geleë en bied oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die ruim eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n kindermatras. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n etenstafel met sitplek vir 2 in. Boonop word gaste veilige parkeerplek regdeur hul verblyf bekostig. Die eenheid is gerieflik naby restaurante, winkels en besienswaardighede geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Robyn F
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant, clean, well sized and a lovely host. Lovely stay, we enjoyed the room, location and our host as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Janeke B
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, waarde vir geld. Baie lekker gebly, dankie. Baie oulike plekkie vir oornag as 'n gesin van 4.
Jun 2025
Willie V
Gesin met tieners
5.0
Die perfekte oornag-plek. 'n Baie gerieflike, netjiese en veilige oornag-plek. Binne 5 min stapafstand van 'n Spar en ander restaurante met veilige pa...
Sien meer
Jan 2025
Alichia V
Gesin met klein kinders
4.8
Skoon, netjies, goeie kommunikasie. Goeie ligging - baie sentraal, netjies, skoon en veilig. Maar die verkeer op die besige straat kan ligte slapers s...
Sien meer
Mei 2025
Johanna O
Saam met vriende
4.6
Het lekker gebly. Ons het die slaapplek net as oornagverblyf gebruik. Het aan al ons verwagtinge voldoen. Gasvrou en besprekingsagent baie vriendelik ...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 61 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Just A Bed Family Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

61 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa899c57c28442496ef0885b713c4ef04067dcff5c6fbe514647968e57e98f5dd2e67ea2b0728c375d60020879ecf8894de90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 61 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.250013740412 24.532069892386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang