+11
Gastehuis in Lüderitz

Kairos Cottage

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kreplin Street, Shark Island, Lüderitz, Karas Sien kaart

Beskrywing

Kairos Cottage is in die kusdorp Lüderitz geleë en dit bied gerieflike B&B-verblyf en 'n koffiewinkel wat albei lieflike see-uitsigte het.

Die verblyf bestaan uit 5 gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Elke kamer het linne en badhanddoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Ontbyt by Kairos Cottage word by die koffiewinkel bestel en in die ontbytkamer bedien. Die B&B het ook wasgoedgeriewe en braaigeriewe.

Besienswaardighede in Lüderitz sluit in: Kolmanskop Spookdorp, die oorspronklike Dias-kruis, Lüderitz Museum en Felsenkirche, 'n kerk op 'n heuwel met uitsigte oor die baai.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Denett A
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik! Kairos Cottage is 'n lieflike blyplek! 'n Perfekte uitkyk op die see terwyl jy bederf word met 'n heerlike ontbyt! Ons het dit baie geniet. A...
Sien meer
Apr 2026
Griet R
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Hoogs te aanbeveel. Baie lekker. Heerlik. Hoogs te aanbeveel.
Apr 2026
Cliffie H
Saam met lewensmaat
5.0
Hartsmense. Salige verblyf. Sal definitief weer kom! Fantasties! Ligging & uitsig. Priceless! Eienaar & personeel. Sout van die aarde mense, gevoel so...
Sien meer
Jan 2026
Pierre F
Gesin met tieners
5.0
Die ligging, uitsig oor die see en home away from home gevoel was perfek. Ons as gesin het so lekker gerus, 'n breuk van tent lewe af vir 'n paar dae,...
Sien meer
Jan 2026
Riaan V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons het heerlik by Kairos Cottage gebly. Die ligging is uitstekend, die personeel is vriendelik en die kamers was splinternuut.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barend
Christoffel ...

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kreplin Street, Shark Island, Lüderitz, Karas
  • Gaste dink Kairos Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 430
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 430
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kreplin Street, Shark Island, Lüderitz, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNWYxODRiLTY2ZTItNDgzNS04NDYyLTQ2Y2VjNzEwNTkxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 Kreplin Street Shark Island Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.636553909124 15.15234396739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang