+90
Tentekamp in Augrabies

Kameeldoring Camping

Kampplekke
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die 7 kampplekke is onder die groot kameeldoringbome omring deur groen gras en elk bied slaapplek aan 8 gaste. Die kampplekke is geskik vir tente of karavane. Elke staanplek het eie ablusiegeriewe met 'n stort en 'n kombuisarea waar maaltye voorberei kan word. Warm water word deur 'n houtvuur-donkie voorsien. Gaste moet hul eie drinkwater saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Die tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Die teerpad lei tot by die hek en dan is daar 'n 300 m-grondpad tot by die eenheid.
Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsien omstandighede kan verander.
- Voordat gaste inklok, moet hulle al hul benodigdhede koop.
- Onthou om drinkwater saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wild Campsite
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Our Wild Camping Site is situated on a private game farm, offering guests the unique opportunity to overlook a nearby waterhole where a variety of game species gather to drink beneath a magnificent camelthorn tree. The campsite includes a braai area suitable for campfires, a basic kitchen wash-up area, and an outdoor flush toilet. This site is ideal for more adventurous campers seeking an authentic, back-to-nature experience. Located alongside a dry riverbed, it also provides excellent opportunities for birdwatching and enjoying the region’s native birdlife in its natural habitat.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Huisreëls

Die teerpad lei tot by die hek en dan is daar 'n 300 m-grondpad tot by die eenheid.
Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsien omstandighede kan verander.
- Voordat gaste inklok, moet hulle al hul benodigdhede koop.
- Onthou om drinkwater saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kameeldoring tent-chalet
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gestruktureerde tente is op die Kameeldoring-kampeerterrein, hul het 1x Dubbelbed en 2 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gas geisers bied warm water. Die kombuise het 'n yskas, stoof en mikrogolfoond. Hierdie eenhede is binne maklike bereik van die Oranjerivier. Gaste moet hul eie drinkwater saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Kampbasis

Huisreëls

Die teerpad lei tot by die hek en dan is daar 'n 300 m-grondpad tot by die eenheid.
Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsien omstandighede kan verander.
- Voordat gaste inklok, moet hulle al hul benodigdhede koop.
- Onthou om drinkwater saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse tent-chalets
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse tent-chalets is aan die einde van 'n 15 km lange grondpad in 'n wildkamp weg van die rivier af geleë. Die chalets het 'n uitsigte oor die watergat waar gaste buffels, kameelperde, sebras en takbokke kan sien. Elke chalet het 'n waterverkoelingstelsel, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuise is met 'n gasstoof en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die eenhede het ook 'n gasgeiser vir warm water, 'n braai-area en 'n privaat stoep. Gaste moet hul eie drinkwater saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Kampbasis

Huisreëls

Die teerpad lei tot by die hek en dan is daar 'n 300 m-grondpad tot by die eenheid.
Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsien omstandighede kan verander.
- Voordat gaste inklok, moet hulle al hul benodigdhede koop.
- Onthou om drinkwater saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Melkstal
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Melkstal is the perfect self-catering countryside retreat. This fully furnished home offers four spacious bedrooms, each with an en-suite bathroom fitted with a shower, toilet and washbasin. The property features a well-equipped kitchen, an indoor braai and bar area, as well as entertainment options including a pool table, dartboard and Wi-Fi-enabled TV. Air conditioning in every room ensures a comfortable stay throughout the year.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Elektriese kragpunt
Privaat
Kraan
Privaat
Braai
Binne, Buite, Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Binne, Buite, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Binne, Buite, Houtvuur
Kisvrieskas
Etenstafel
Sitplek vir 6, Sitplek vir 8
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Stoof
Elektries
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Elektriese kragpunt
Privaat
Kraan
Privaat
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid, Slaapkamers, Leefarea
Vermaak
Stroomdienste
TV
Huisreëls

Die teerpad lei tot by die hek en dan is daar 'n 300 m-grondpad tot by die eenheid.
Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsien omstandighede kan verander.
- Voordat gaste inklok, moet hulle al hul benodigdhede koop.
- Onthou om drinkwater saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 96 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAitIx9yVyV90JH44ZanE7nICyNymvZrNO3KtoRq68QZTCfjTOp8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 225 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623331369086 20.350651032252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang