Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Selfsorg in Waterberg

Kareefontein Wegbreek

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R33, Farm Kareefontein Portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Kareefontein Wegbreek is 'n knus selfsorg-houthuis met 'n uitsig oor die dam op die eienaar se plaas net buite Modimolle (Nylstroom). Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die natuur.

Hierdie houthuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gemaklike sitplek is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, braaigeriewe, sonkrag, 'n onderdakdek op die rand van die dam en parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 23,7 km vanaf Modimolle waar gaste winkels en restaurante kan besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Mafula L
Saam met lewensmaat
5.0
Adorable. Our stay was marvelous, though it was only one night, but it was good. No complaints, nothing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Chrisna V
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Die rustigheid is beslis iets om na uit te sien, om net af te skakel met 'n wonderlike natuur skoon om jou.
Jan 2025
Melissa M
Gesin met tieners
4.6
Lieflik! Rustig, goed ingerig. Minnelize is 'n bedagsame en vriendelike gasvrou. Sy het geen moeite ontsien om ons tyd aangenaam te maak nie. Daar was...
Sien meer
Des 2024
Tolla C
Saam met lewensmaat
4.2
Waarde vir geld. Baie netjies en skoon, personeel is pragtige mense, net die grondpad is skrikwekkend.
Jul 2025
Tolla C
Saam met lewensmaat
4.2
Baie rustig en veilig. Verblyf was reg, dis net die grond baie lekker pad wat skrikwekkend is.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Minnelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R33, Farm Kareefontein Portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Kareefontein Wegbreek het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R33, Farm Kareefontein Portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA167cad313a7101aa2370c9f42c7f452567f1514ee5e91e586789a8e1f82dd12d5e9ed7b79dc45ca3b187e87581261f993680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R33 Farm Kareefontein Portion 2 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.569829326265 28.365912261366
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang