Kareefontein Wegbreek
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R33, Farm Kareefontein Portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Kareefontein Wegbreek is 'n knus selfsorg-houthuis met 'n uitsig oor die dam op die eienaar se plaas net buite Modimolle (Nylstroom). Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die natuur.
Hierdie houthuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gemaklike sitplek is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, braaigeriewe, sonkrag, 'n onderdakdek op die rand van die dam en parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 23,7 km vanaf Modimolle waar gaste winkels en restaurante kan besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R33, Farm Kareefontein Portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R33, Farm Kareefontein Portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang