- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 6.4 km from the N9, Kareelaagte Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kareelaagte Gasteplaas bied gemaklike selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas langs die N9 tussen Graaff-Reinet en Middelburg. Hierdie skaapplaas spog met uitsigte oor die omliggende berge en is die ideale plek om uit die stad te ontsnap.
Verblyf is beskikbaar in 2 semi-losstaande eenhede met uitsig oor die lusernvelde. Die eerste eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed het. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en wasbak en maak gebruik van 'n aparte toilet met 'n wasbak.
Die tweede eenheid bied ook slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet met 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuis toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, lugbraaier-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Beide eenhede beskik oor 'n patio met ingeboude braaigeriewe en buitesitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Die lamseisoen vind plaas tussen Oktober en November, en daar is gewoonlik weeslammers wat wonderlike speelmaats maak! Die plaaswerf is ook vol ander vriendelike diere. Ons donkies, perde en honde is mal oor aandag, so bring gerus wortels of appels saam vir die donkies en perde!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6.4 km from the N9, Kareelaagte Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Kareelaagte Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6.4 km from the N9, Kareelaagte Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang