Beskrywing
Coral Island is 'n ruim en netjiese eenslaapkamerwoonstel met 'n privaat ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met Hans Grõhe-krane en bied 'n ruim stort, wasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Daar is gratis parkering beskikbaar, wat met ander gaste gedeel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamer-woonstel het sy eie ingang. Die eenheid het ’n dubbelbed en ’n badkamer met Hans Grõhe-krane, ’n stort, wasbak en ’n toilet. Die kombuis het graniettoonbanke en is met ’n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, rooster en verskeie kombuisware toegerus. Die leefarea het ’n platskerm-Slim-TV met satelliet-TV. Die eenheid het ook WiFi. Die woonstel het privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is gratis parkering beskikbaar, wat met ander gaste gedeel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamer-woonstel het sy eie ingang. Die eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met Hans Grõhe-krane, ’n stort, wasbak en ’n toilet. Die kombuis het graniettoonbanke en is met ’n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, rooster en verskeie kombuisware toegerus. Die leefarea het ’n platskerm-Slim-TV met satelliet-TV . Die eenheid het ook WiFi. Die woonstel het privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is gratis parkering beskikbaar, wat met ander gaste gedeel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die grondvloer met sy eie ingang. Die eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met Hans Grõhe-krane, ’n stort, wasbak en ’n toilet. Die kombuis het graniettoonbanke en is met ’n yskas-vrieskas,gas plaat stofie, mikrogolf, gas ketel en verskeie kombuisware toegerus. Die kamer het ook ’n platskerm-Slim-TV met satelliet-TV asook WiFi. Die woonstel het privaat braaigeriewe op die voorstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Daar is gratis parkering beskikbaar, wat met ander gaste gedeel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamer-woonstel is op die eerste verdieping en het sy eie ingang. Die eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met Hans Grõhe-krane, ’n stort, wasbak en ’n toilet. Die kombuis het graniettoonbanke en is met ’n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, rooster en verskeie kombuisware toegerus. Die leefarea het ’n platskerm-Slim-TV met satelliet-TV. Die eenheid het ook WiFi. Die woonstel het privaat braaigeriewe langsaan die balkon met ’n pragtige see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is gratis parkering beskikbaar, wat met ander gaste gedeel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Prism Place is 'n merkwaardig ruim huis met 2 slaapkamers wat 'n seldsame mengsel van gemak en styl bied. Met 'n oopplan-uitleg wat moeiteloos in groot leefruimtes vloei, is dit perfek vir ontspanning en vermaak. Hoogtepunte sluit in 'n pooltafel, 'n teater grote TV-opstelling met 'n stroomdiens, en 'n lieflike, moderne kombuis waar jy 'gourmet'-maaltye kan voorberei. Ander hoogtepunte sluit in 'n binnenshuise braai en gratis 200 Mbps wifi. Stap buite om asemrowende panoramiese see- en berguitsigte vanaf die ruime kuierstoep of jou eie privaat strand tipe braai put. 'n Privaat houtvuur-warmbad maak dit moontlik om onder die sterre te ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Daar is gratis parkering beskikbaar, wat met ander gaste gedeel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Prism Place is 'n ruim huis met 5 slaapkamers wat 'n mengsel van gemak en styl bied. Die oopplan-uitleg vloei in ruim leefareas, wat 'n ideale ruimte skep vir ontspanning en vermaak. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en verskeie badkamers met 'n bad of stort. Die leefarea sluit 'n sitkamer met 'n teatergrootte TV met 'n stroomdiens en 'n pooltafel vir vermaak in. Die moderne kombuis is goed toegerus vir die voorbereiding van maaltye, en 'n binnenshuise braai-area dra by tot die huis se vermaaklikheidsgeriewe. Gratis 200 Mbps WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Die ruim patio bied panoramiese see- en berguitsigte. Gaste kan ook 'n privaat strandstyl-braaiput en 'n houtvuur-warmbad geniet, ideaal vir ontspanning buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Daar is gratis parkering beskikbaar, wat met ander gaste gedeel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Protea House is 'n ruim vakansiehuis met 4 slaapkamers en 'n privaat ingang. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die huis bied 'n verskeidenheid vermaaklikheidsopsies, insluitend satelliet-TV, 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel. Gaste kan ook braaigeriewe en 'n houtvuur pizza oond geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Daar is gratis parkering beskikbaar, wat met ander gaste gedeel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Strandloper Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang