+32
Wildsplaas in Midlands Meander

Karkloof Safari Spa

Villa - Lifestyle Units
Vanaf
Vanaf R 4 389
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
16 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lodge beskik oor 16 pragtig ingerigte vrystaande eenhede. Elke eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, kwaliteit linne en handdoeke. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n groot instapstort, dubbelwasbak, bad en toilet. Boonop maak elke eenheid oop na 'n patio met 'n gemaklike sitarea, sodat gaste die asemrowende landskap kan geniet. Geriewe sluit in 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar. Die villa maak oop na 'n patio. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die lodge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 389
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Otto's Bluff Road, Ezulwini, Farm 15380, Pietermaritzburg, 4200, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA775d9d19858ccb3714bb5792b552e69ef8f160ff804bb1b6afc4dd5640ba3bafc6e1970bfe24fab9e920e84b00fc0cf41d0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 389 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Otto's Bluff Road Ezulwini, Farm 15380 4200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.442699550577 30.294156074524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang