Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
B&B in

Karoo Cypress Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 85 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoo Cypress Gastehuis bied gemaklike verblyf in die historiese dorp Graaff-Reinet, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die eiendom beskik oor 3 goed ingerigte kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste, met 'n totale kapasiteit van tot 6 persone. Alle kamers het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamers word gereeld skoongemaak om 'n aangename verblyf te verseker.

Gaste deel toegang tot 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis, volledig toegerus met noodsaaklike toestelle en gereedskap vir maaltydvoorbereiding. Ontbyt is op aanvraag beskikbaar, en 'n gemeenskaplike eerlikheidskroeg is in die kombuis geleë, waar gaste onmiddellik kontant betaal vir items wat geneem word.

Die gastehuis bied ook 'n rustige tuin en 'n gemeubileerde patio met braaigeriewe, perfek om buite te ontspan. Veilige parkering word voorsien, en die eiendom word deur sonenergie aangedryf, wat ononderbroke gemak en konnektiwiteit verseker, selfs tydens beurtkrag of kragonderbrekings.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 85 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

85 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5caac0543d465a2f08b6b2b87e81fdbc623934e086abd2618651502044f5bac5a86a49594b426fdacf41aafa06e00493087e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 85 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -9999 -9999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang