+38

Karoo House Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 97 Nojoli Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoo House Guesthouse is in die hoofstraat van Somerset-Oos (KwaNojoli) geleë en lyk soos 'n Karoo-kothuis. Agter die somber vooraansig, sal die gaste verras word met die gasvryheid van die Karoo en baie spasie.

Verblyf beskik oor 6 eenhede. Daar is 2 groot gesinseenhede met badkamers, 'n kombuisie en sitarea. Die 4 kleiner eenhede is het genoeg spasie en elk het sy eie bekoring. Elke eenheid het 'n dubbelbed, linne, badhanddoeke, 'n hangkas met hangers, TV met OpenView-kanale, WiFi, mikrogolf, Airfryer, eetgerei en 'n koffiestasie. Die badkamers is baie skoon en het n bederfie vir elke gas. Dubbelbeddens kan op versoek met enkelbeddens vervang word.

Ons het ook die dienste van n plaaslike skoonheid salon vir pedicures, manicures, ens teen ekstra vergoeding en op versoek.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en etes is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis se uitleg is ideaal vir konferensies en groot groepe, met geskikte spyseniering en eetgerei.

Die leefarea, eetarea, kombuis en braaigeriewe is gemeenskaplik.

Die gastehuis bied parkeerplek vir 8 voertuie agter 'n geslote hek. Saans word die buite-areas verlig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 97 Nojoli Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo House Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

97 Nojoli Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded13cc9ce0f1bcb083df05eb4576d3c1bd88bc9821fee3cfc9c9dfcc2449b8517c98c89f0368238899e8914f1ce6a89b051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 97 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.720082968377 25.579352529504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang