Karoo Star Bed @ Hartland Huis
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karoo Star Bed @ Hartland Huis bied 'n unieke romantiese wegbreek vir 2, met ontbyt en aandete ingesluit. Hierdie eenmalige ervaring is geleë op 'n geheime plek op die Roode Bloem-plaas, net 5 km buite Graaff-Reinet in die rigting van Middelburg. Die presiese plek verander na gelang van die weer, wat verseker dat gaste altyd die beste moontlike omgewing geniet.
Die verblyf beskik oor 'n gemaklike dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, met linne en handdoeke voorsien.
Omring deur die skoonheid van die Karoo, kan gaste in veiligheid en gemak ontspan, stadiger word om die vrede, vars lug en asemrowende natuurskoon te waardeer.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dawid Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 38 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang