4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 53 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karoo Stilte is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Graaff-Reinet. Dit is stapafstand vanaf die middedorp, restaurante, winkels en besienswaardighede.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in beide en suite-badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die etenstafel geskik vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eetarea lei na die onderdakstoep met 'n tafel, stoele en 'n draagbare braai. Die huis het nie 'n tuin nie en die parkeerplek is voor die huis op straat. Daar is ‘n stoeplig wat op die straat skyn.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 53 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoo Stilte het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang