Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 53 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoo Stilte is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Graaff-Reinet. Dit is stapafstand vanaf die middedorp, restaurante, winkels en besienswaardighede.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in beide en suite-badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die etenstafel geskik vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eetarea lei na die onderdakstoep met 'n tafel, stoele en 'n draagbare braai. Die huis het nie 'n tuin nie en die parkeerplek is voor die huis op straat. Daar is ‘n stoeplig wat op die straat skyn.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Diana V
Gesin met tieners
5.0
Voel tuis! Perfekte oornagplek, met alles toegerus. Dit is skoon, rustig en naby alles. Dit voel soos huis!
Des 2025
Dalene V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige goed toegeruste en silwerskoon huis! Heerlike huis met uitstekende geriewe!
Jun 2025
Lizl S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie netjies en oulike verbluffend.
Apr 2025
Ignet V
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks, ruim, pragtig. Verblyf was baie gerieflik. Vir seker die beste waarde vir geld in Graaff-Reinet (ons bly baie oor in GR). Eenheid is puik toege...
Sien meer
Mrt 2025
Marlene D
4.8
Ons het heerlik gerus in die stilte en die kamer wat donker genoeg was. Vandat ek die advertensie gesien het, was ek mal oor die plek. Ons verwagting ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 53 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Stilte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 4)
Bespreek

53 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20113859aee46158bddcb159510709b478cb406c5a9d4a118f5085a22482985ca0e7040585b590ce722c3e9db4dbee8aa7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 53 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -32.249742117982 24.530978001915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang