+49
Selfsorg in Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 773 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Liza N
1 nag
5.0
Jun 2026

Fantasties. Pragtige skoon blyplek, alles wat mens kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Excellent. Excellent and warm!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gemaklik, netjies, 'n plesier om daar te oornag. Heerlike oornag fasiliteite, ruim en vir seker 'n aanbeveling vir 'n heerlike, warm nag se rus na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netjies, skoon en goed ingerig. Die kothuis was gerieflik ingerig, skoon en netjies. Dit is baie sentraal geleë in 'n stil straat. Die onderdak parkering agter 'n hek is vir ons 'n pluspunt. Ons het heerlik oornag en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Clean and neat. Great value for money. Everything was clean and ready for use. We stayed 1.5 years ago and came back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Warm and inviting with extra thick blankets for those cold nights. Such a cute cottage with all you need to self-cater. A lovely covered veranda to enjoy the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Karoo Vine Cottages voel al soos ons eie! Sedert ons Karoo Vine Cottages 2 jaar gelede uitgetoets het, slaap ons elke keer daar op pad noorde toe en terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Severus S
1 nag
5.0
Mei 2026

Puik waarde vir geld en uitsonderlike diens. Puik en gerieflike slaapplek met alles wat jy nodig het. Baie ekstras soos ys, koffie, melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Intronette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Enjoyed it a lot. Beautiful place. Everything was excellent. Enjoyed our stay. Will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Om op te som - dit was 'n baie gerieflike en weelderige oorslaap vir ons reis! Die verblyf by Karoo Vine Cottages was van uitstaande gehalte, en die eienaar is baie vriendelik en was baie behulpsaam. Die wooneenheid is baie sentraal om te vind, en is luuks toegerus, en alhoewel ons slegs die ketel, mikrogolf, en yskas gebruik het, was daar ook 'n stoof en oond tot ons beskikking. Die bakkamer is ook baie luuks - veral vir 'n oorslaap. Die veilige toesluit-parkeerplek het daartoe bygedra dat ons gerus en baie lekker geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 791

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 773 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang