+49
Selfsorg in Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 777 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Shireen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Pleasant and peaceful. Very pleasant stay. 10/10 on every aspect, home away from home. Wow experience, everything just excellent. Very clean, very welcoming and safety top-notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Netjies, skoon, gerieflik. Keurig gemeubileer. Gerieflike beddens. Pragtige huis. Oase in die Karoo met die keurigste dekor. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantastic. The facility is spacious, clean and has all appliances one needs. Quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Waard vir geld as jy oppad is en 'n oorslaap plek soek. Die plekkie was baie netjies, skoon, stil en alles wat nodig was vir ons oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza N
1 nag
5.0
Jun 2026

Fantasties. Pragtige skoon blyplek, alles wat mens kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Excellent. Excellent and warm!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gemaklik, netjies, 'n plesier om daar te oornag. Heerlike oornag fasiliteite, ruim en vir seker 'n aanbeveling vir 'n heerlike, warm nag se rus na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netjies, skoon en goed ingerig. Die kothuis was gerieflik ingerig, skoon en netjies. Dit is baie sentraal geleë in 'n stil straat. Die onderdak parkering agter 'n hek is vir ons 'n pluspunt. Ons het heerlik oornag en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Clean and neat. Great value for money. Everything was clean and ready for use. We stayed 1.5 years ago and came back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Warm and inviting with extra thick blankets for those cold nights. Such a cute cottage with all you need to self-cater. A lovely covered veranda to enjoy the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 795

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 777 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang