+49
Selfsorg in Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 752 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alta K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was ń plesier om daar te slaap. Ja dankie ons het lekker daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Short stop for us so unfortunately, couldn't utilise better. Our business used this stop as a lay-over. Perfectly located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles is so netjies en die koekies wat ons daar gekoop het is uit die boonste ra. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolf H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Die beste plek om oor te slaap in Graaff-Reinet. Daar is net een plek waar ons sal oorslaap en dit is Karoo Vine Cottage. Die plekkie is baie mooi, netjies, stil en meer as groot genoeg vir die hele gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderlik! Pragtige, netjiese, veilige en sentrale plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflik, skoon, goeie ligging. Aangename verblyf teen 'n baie bekostigbare tarief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
1 nag
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Was fantasties - gevoel van 'homey'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Highly recommended. No words to express my experience. So much more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Huis weg van huis. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Alle instruksies was duidelik via WhatsApp gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette J
1 nag
5.0
Apr 2026

Sal beslis weer daar bespreek. Heerlik, veilig, gemaklik, skoon, was aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 769

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 752 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang