+49
Selfsorg in Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoo Vine Cottages is ten volle sonkrag-aangedrewe en bied veilige selfsorgverblyf in die rustige en geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Gaste kan kies tussen 3 verblyfopsies, elk met sy eie privaat ingang en unieke ontwerp.

Die Karoo Vine-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en die Karoo-kothuis en Stonewall-kothuis bied elk slaapplek aan 2 gaste. Elke kothuis, behalwe die Stonewall-kothuis, het 'n dubbelbed. Stonewall-kothuis het 2 enkelbeddens. Al die kothuise het badkamers met storte, maar Karoo Vine-kothuis het ook 'n bad. Die kothuise het elk dakwaaiers vir warm dae en nagte sowel as verwarmers vir koue weer. Elke kothuis het 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die kothuise is naby plaaslike winkels en restaurante.

Dié eiendom gebruik sonkrag.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 673 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sharon A
5.0
Waarde vir jou geld. Ons het definitief lekker gebly. 'n Baie goeie nagrus gehad. Sal aanbeveling maak aan familie en vriende.
Des 2025
Carla S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heerlike oorslaap in die Karoo. Baie lekker gebly en geslaap. Gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Die plekkie is 'n juweel. Keurige dekor en werk...
Sien meer
Des 2025
Erica D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. The unit was clean and cool when we arrived. It is safe and very comfortable. Would recommend it anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Arina E
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik, veilig, waarde vir geld verblyf. Ons het heerlik gebly en Stonewall Cottage se muur is so mooi.
Des 2025
Sue G
Saam met lewensmaat
5.0
A pleasurable stay. Everything we required was available, complete and separate kitchen from the sleeping area. Only one chair at the d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 686

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Vine Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

126 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 673 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang