Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Gastehuis in Graaff-Reinet

Karoopark Guest House

  • Slaapplek vir 67 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 81 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoopark Gastehuis is geleë in die hartjie van die historiese Graaff-Reinet en bied die ideale ligging om die Karoo-atmosfeer te geniet. Ons is binne stapafstand van verskeie winkels, banke en doendinge.

Ons bied B&B- of selfsorgverblyf en gaste kan kamers met lugversorging aanvra. Ander geriewe sluit 'n TV, linne,handdoeke, elektriese komberse in die winter en koffie- en teemaakgeriewe in.

Karoopark is het ook 'n à la carte-restaurant en kroeg, 'n swembad en veilige parkeerplek. Ons is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.

Kom en geniet 'n ontspannende wegbreek in die Juweel van die Karoo, soos Graaf-Reinet liefderik genoem word. Toere na nabygeleë besienswaardighede soos die Vallei van Verlatenheid en die Camdeboo Nasionale Park is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lizelle G
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Ons het heerlik gebly. Die kamer, die kos, die gasvryheid, alles was net uitstekend. Sal vir seker weer daar oorslaap!
Aug 2025
Madelein T
Saam met vriende
4.8
Gemaklik en lekker kos. Ons het lekker gebly, die kos was heerlik en almal was vriendelik en bedagsaam. Die plek was groot, gemaklik en netjies.
Des 2025
Lynn B
4.8
Conveniently located stop over with restaurant on site. Comfortable accommodation, but the lights outside the window disturbed me a bit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Ivaylo P
Gesin met klein kinders
4.8
Safe, clean and good kitchen in the restaurant. I really enjoyed the fact that the B&B had a restaurant and public pool. That for me wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Yolanda W
Saam met lewensmaat
4.4
Ek sal hulle nie aanbeveel nie. Die kamer was ruim en baie netjies en skoon. Die badkamerdeur kon egter nie toemaak nie, die WiFi het glad nie gewerk ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

MARIZANNE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 81 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoopark Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

81 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 67 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxODQxNWVkLWE5MGMtNDVkYi1iNGNkLWNhN2M5ZThjNzZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 81 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.251022 24.530453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang