KarooSjiek Selfsorg Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sara Susanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het heerlik gekuier en dit was by verre die beste akkommodasie denkbaar. Die verblyf het alle verwagtinge oorskry. Alles was van die beste gehalte en daar is niks kort in die huis nie. Ons is hartlik ontvang en het heerlik rustig gebly. Die kombuis is toegerus met alles van die beste. Die foto's op die webtuiste wys nie naastenby hoe mooi en smaakvol alles is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie skoon, netjies en modern. Goed toegerus en veilig. Ons het lekker gebly in 'n moderne en goed toegeruste cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vickey W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Oornag stop oppad huis toe. Was baie gerieflik. Pragtige plek. Het al die nodige en luukses.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Kort, lekker, gemaklik. Die foto's beskryf glad nie die mooi van die plek nie. Alles wat jy benodig, is daar en dit is skoon en netjies. Sal beslis weer daar bespreek en vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raimund S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Excellent. Excellent and very well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

The place to stay in Adendorp. I would recommend Karoosjiek Self-Catering Cottage and would use it again. Very easy and secure self-check-in, beautiful decor and clean. Thanks for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties, gerieflik en briljant. Baie lekker gebly, alles wat benodig word, en nog meer was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
1 nag
5.0
Jan 2024

N Absoluute weer besoek! Ons het gevoel asof ons tuis is. Vir seker sal ons weer daar bespreek as ons Kaap toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Pragtige plekkie. Ware juweel en ons kom weer! Aangenaam verras! Baie mooi en netjies. Heerlike Karoo atmosfeer. Ons kom weer kuier. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Gerieflik, netjies en was presies wat ons verwag het. Plesier, baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leticia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 480
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 480
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 480
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Ziervogel Street, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfda0b00cdc8083bcb347c6e42ff2f95497d7f4b4545d9ac7b8e735289952c39c8d23d5c9318f227501e1d6aac7a60fc4b89b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 480 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 54 Ziervogel Street Adendorp 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.305721883076 24.542209804058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang