+50
Selfsorg in Adendorp

KarooSjiek Selfsorg Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Juanita L
1 nag
5.0
Mei 2026

Pragtig, pragtig, pragtig! As gesoute reisigers was hierdie sekerlik een van die skoonste en netjiesste plekke ooit. Besonder skoon! Pragtige décor wat vloei reg deur die huis. Baie goeie en skoon linne en handdoeke wat heerlik geruik het. Kwaliteit meubels. Die klem op detail was verstommend - van die pragtige coasters buite, heerlike beskuit en koffie in die kombuis tot badskuim in die badkamer. Veilige parkering. Heerlike groot en toegespande tuin vir ons 5 hondjies. Alles was in werkende toestand. Dis baie duidelik dat die eienares haar hand op alles het. 'n Juweel van 'n plek en absoluut waarde vir geld! Ons was wraggies beïndruk en het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustige, veilige oorslaap. Hierdie verblyf verdien 5 sterre en meer! Alles wat 'n mens nodig het vir selfsorg en 'n baie hoë standaard word hier aangebied. Lekker warm geslaap, want dit was baie koud! Ek kan die akkommodasie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtigste plekkie met meer as wat jy nodig het. Karoosjiek is baie skoon en netjies en met sorg tot op die laaste detail beplan om 'n gerieflike tyd te vir seker. Beslis 'n plek waar jy moet oornag indien jy jouself in die area bevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dis omgee mense. Wat 'n juweel. Van die oomblik wat ons gearriveer het, het die stilte, kalmte en rustigheid jou ontmoet. Die plaas huis, van die stoep tot die badkamers, is voorsien van die fynste persoonlike benodighede waaraan jy kan dink. Ons gasvrou het 'n uitnodigende atmosfeer geskep van omgee, bederf en belangrikheid die oomblik as jy die huis binne gaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaclyn T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie gerieflik en pragtig! Wat 'n absolute juweel van 'n plek. Skoon, netjies en baie aandag aan klein detail. Dit is loshandig die beste oornagplek waar ons nog ooit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Goeie ervaring. Ek het die plek al 2 keer gebruik. Veral ideaal vir 'n gesin. Baie lekker gebly. Alles skoon en die omgewing rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Skoon, netjies, stil. Baie lekker gebly. Alles baie netjies. Het veral die lekker beskuit waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Die akkommodasie is baie goed. Die verblyf is pragtig en baie goed ingerig. Die WiFi ontvangs was baie nie beskikbaar en stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ivonne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Genotvol! Ons familie van 4 en 2 honde het die verblyf baie geniet. Die plek is baie mooi. Vyf ster! Die beskuit is yummie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sara Susanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het heerlik gekuier en dit was by verre die beste akkommodasie denkbaar. Die verblyf het alle verwagtinge oorskry. Alles was van die beste gehalte en daar is niks kort in die huis nie. Ons is hartlik ontvang en het heerlik rustig gebly. Die kombuis is toegerus met alles van die beste. Die foto's op die webtuiste wys nie naastenby hoe mooi en smaakvol alles is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leticia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 480
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 480
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 480
per nag, vir 8 mense
Bespreek

54 Ziervogel Street, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfda0b00cdc8083bcb347c6e42ff2f95497d7f4b4545d9ac7b8e735289952c39c8d23d5c9318f227501e1d6aac7a60fc4b89b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 480 per nag, vir 8 mense 30 5 1 5 54 Ziervogel Street Adendorp 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.305721883076 24.542209804058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang