Khumbula Lodge
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Hazeyview Crescent, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Khumbula Lodge bied selfsorgverblyf en is aan die voet van die Hlogoma Piek, bekend as die plek van eggo's, aan die voet van die Suidelike Drakensberge in Underberg.
Dié outentieke houtstyl-lodge is geskik vir 6 gaste en beskik oor 'n hoofhuis, 3 slaapkamers, 2 badkamers.
In die hoofhuis het die hoof- en tweede slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. DIe hoofslaapkamer spog met 'n en suite-badkamer wat 'n spabad het en die gaste in die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-kombuis in die hoofhuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof en ander geriewe toegerus. Die leefarea het 'n ingeboude kroeg-area, banke en 'n etenstafel. Dié area lei na 'n dek met mooi uitsigte oor die vallei en trappe wat na die vuurput en braai-area lei.
Khumbula Lodge is tussen Himeville en Himeville geleë. Die lodge spog met panoramiese uitsigte op die berge, oor die plase, damme en 'n voël-paradys en is naby doendinge in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 21 Hazeyview Crescent, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Hazeyview Crescent, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang