6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Kingfisher Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Kingfisher House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat sentraal in St. Lucia en naby winkels, restaurante en strande geleë is. Dit bied baie ruimte en is ideaal vir 'n gesin wat naby die kus wil bly.
Dié huis het lugversorging, slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is 'n groot stoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n pizza-oond. Die verblyf bied ook parkeerplek, bootparkeerplek en visskoonmaakgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 54 Kingfisher Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kingfisher House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Kingfisher Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang