+41
Selfsorg in Oos-Kaap

King's View Cave

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Spectacular. The views and position are spectacular. A unique experience with friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Heerlik gekuier en gebraai met die mooiste uitsig en sonsindergang ooit. Baie dankie Danie en Rencia. Hierdie was 'n onvergeetlike ondervinding in ons harte ingegrafeer. Ons sal dit nooit vergeet. Fantastiese memories gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Die verblyf was iets uit 'n ander wêreld. Baie lekker met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Uniekheid van die grot is 'n onvergeetlike ervaring. Kings View Cave is asemrowend pragtig. Die grotverblyf en geriewe is skitterend skoon en baie gerieflik. Die uitsigte en sonsondergang is pragtig. Stilte is verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rencia
King's View Cave
Baie dankie vir die mooi review. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Rencia

Marelize B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Echoes of blessings. Baie skoon en so naby aan God se skepping vir seker Echoes of Blessings! Ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rencia
King's View Cave
Marelize, Baie dankie vir die mooi review. Kom kuier gerus weer maar vir 'n langer tydperk. Vriendelike groete Rencia

Garrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Loved the views, peace and solitude. Kings View Cave is truly something special. We loved the incredible views, the peace, and the absolute solitude — pure remoteness at its best. It’s the perfect place to unwind, slow down, and gather your thoughts. Photos honestly don’t do the views justice. A high-clearance vehicle is a must, as the access is a proper 4x4 track, which only added to the sense of adventure. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie B
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Buitengewone mooi en unieke plek met pragtige uitsig. Dit was 'n buitengewone mooi en unieke plek met pragtige uitsig. Moeite werd om te besoek en sal weer gaan. Die pad na die grot is 'n uitdaging en 'n hoë 4X4 voertuig word sterk aanbeveel. Neem hout en water saam en neem kennis van die deposito wat betaal moet word by aankoms.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rencia
King's View Cave
Goeie Middag Bennie, Baie dankie vir die mooi review. Dankie ook vir die netjiese grot gelaat. Stuur asb. jou bankbesonderhede vir die terugbetaling van die breakage & damage fee. Vriendelike groete, Rencia, Kings View Cave

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Mei 2026

Onaangename Ondervinding! Onaangename ondervinding! Ons het 4 aande bespreek en lank voor aankoms ten volle betaal. Die gasvrou het om 8 uur die aand voor inklok laat weet ons moet ons eie water en vuurmaakhout saambring. ’n Vrywaringsvorm moet ingevul word nog voordat jy kan opgaan na die grot, en die breekwaredeposito móét betaal word. Jy word verwittig dat jy selfs jou eie vullis terug huis toe moet neem, anders verloor jy van die breekwaredeposito. Daar is net ’n klein sonkragstelsel, dus kan jy nie ’n haardroër in die grot gebruik nie. Om op te gaan na die grot, moet jy ’n 4x4-voertuig hê en ’n baie ervare 4x4-bestuurder wees. Ons was in ’n 2x4 met hoë grondvryhoogte en kon dit nie doen nie omdat hierdie roete beslis nie geskik is vir enige voertuig behalwe ’n 4x4 nie. Nadat ons omgedraai het, is ons meegedeel hulle kan ons neem teen ’n addisionele fooi, maar besef asseblief jy moet dit in hul rekening kry, anders word jy nie weer gekry alvorens dit in hul rekening is nie. Ons was daar vir 4 aande, en toe ons sien dit gaan reën en die pad was sleg, het ons gevra dat hulle ons op dag drie kom haal sodat ons huis toe kon gaan. Ons is toe meegedeel dat as die fooi om jou op te vat en weer af te haal nie in hul bankrekening wys nie, hulle ons nie gaan kom haal nie. Betaling was reeds gedoen en bewys gestuur, maar hulle wou dit nie aanvaar nie en ons moes noodgedwonge, en nadat ons die webtuiste verwittig het, nóg ’n fooi betaal voordat hulle ons kom haal het. Hierdie was as ’n onmiddellike betaling gedoen. Dit was ’n gesukkel met ’n 4x4 wat bestuur is deur die gasheer om ons daar uit te kry. Die grot kan doen met ’n goeie opgradering. Die uitsig in en om die grot is mooi, maar die wind waai gedurig. Lees ook die Google-resensies om teleurstelling te voorkom.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hulisani D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2026

Lovely stay, dishonest hosts. Lovely place, but extremely dishonest hosts. The stories you hear about them making up stories to withhold deposit is true, and the trail is a 4x4 trail which they ommit to mention until you get to the reception. Extremely remote area and a bit of a hussle to get to, bit the views areworth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Lisa R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wonderful stay. Special memories made. Spectacular view. Comfortable accommodation and friendly owners. The road is quite challenging to get to the cave - 4x4 recommended. A bit further than anticipated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rencia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Kraaihol Junction, Aliwal North, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d25241cebceabfa89222bcc4cfcd995da7a389f17514273f6797c412192437b78ca9cd64bf588fa0cb436694d85741005da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 Farm Kraaihol Junction Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.961317042464 27.13149368763
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang