+23
Selfsorg in Bloemfontein NU

Kleinbos Self-catering

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 43 Spesery Avenue, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Kleinbos Self-catering is 'n lieflike selfsorghuis vir 6 gaste op 'n kleinhoewe in Quaggafontein buite Bloemfontein en bied verblyf vir gesinne of sakereisigers in die area.

Die huis het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Daar is 'n dubbelbed in een van die slaapkamers en 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word in die 2 ander slaapkamers. Elektriese komberse word voorsien en daar is lugversorging in 2 van die slaapkamers.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Daar word koffie, tee, melk en 2 tipes ontbytpap voorsien.

Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en gaste kan in die swembad afkoel. Parkeerplek is beskikbaar en 2 voertuie het toegang tot onderdakparkeerplek. Wasgoed kan op versoek teen ekstra koste gewas word en die huis word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rene V
5.0
Ons het baie lekker gebly! Die plekkie was netjies en skoon. Die beddens is vreeslik gemaklik!
Mei 2026
Vincent S
Saam met lewensmaat
5.0
5* accommodation. Top notch accommodation. Exceeded expectations. Can definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Michel E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige omgewing waar die haan jou wakker kraai. Alles is goed ingerig en baie privaat.
Apr 2026
Johann M
5.0
N Baie lekker oornag plek en word hoogs aanbeveel. Ek het lekker gebly, alles was skoon en netjies, en dit was waarde vir geld.
Apr 2026
Moira C
Gesin met tieners
5.0
Beautiful garden, spacious unit in a peaceful environment! Lovely, spacious unit adjacent to the owner's residence with undercover park...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Derene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 43 Spesery Avenue, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Kleinbos Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

43 Spesery Avenue, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8353554863ab0d0e5e6313a3abbc2866b65065d49f3adb04a45ac63be64e7c1616322781b5bf263b12e361087acfd89133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 100 5 1 5 43 Spesery Avenue Quaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145830020019 26.14562758253

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang