+190
Lodge in Modimolle

Kleine Kaap Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Lucy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het vreeslik lekker gebly en elke oomblik geniet. Goeie diens en net vriende. Ons het vreeslik lekker gebly en elke oomblik geniet. Goeie diens en net vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. We enjoyed our time there for the rooms and the large bathroom that they have.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastic and will be back with my family. Very pleasant, relaxing and happy with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisl P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Lekker, rustig, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly. Stil bosveld en 'n pragtige omgewing. Ek sal net bietjie meer kombuisware by die self-catering eenhede wil sien. Ons het tussen ons 2 huisies darem kon alles bymekaarkry wat ons nodig gehad het, maar alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmari B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2026

Die rustigheid, natuur en vrede omvou jou soos 'n warm kombers. Baie lekker gebly in die tenthuis. Rustig en privaat. Oorweeg dalk net 'n kas of laaikas/tafel aangesien die pakplek baie min is, veral as mens vir 'n redelike tydperk daar kuier.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anthon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verskriklik baie mooi plek, baie vriendelike mense, dankie Diha. Dit was baie lekker, uitstekende plek, baie baie vriendelike mense, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasies. Dankie vir die vriendelike diens. Ons het elke minuut geniet. Ons sal definitief weer daar bly as ons weer daai kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Hi Monique Vreeslik dankie vir julle vriendelikheid en mooi boodskap. Was heerlik om julle hier by ons te verwelkom. Hoop ons sien julle sommer spoedig weer. Groete, Diha

Stella H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Netjies en rustig. Mooi area. Baie lekker en oulike plek. Sal dit definitief aanbeveel. Kombuis is nie toegerus met alles nie, sal aanbeveel hulle sit toerusting by om te braai.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Goeie dag Stella Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Was lekker om julle hier by ons te verwelkom. Hoop julle kom kuier gou weer. Ons vervang gereeld braaitange en bakke, oor dit "voete" kry.

Steyn D
Kort verblyf
4.2
Des 2025

Peaceful. The staff was very friendly. The chalet was clean, but could do with proper maintenance. The toilet was leaking. The outside shower did not drain properly. Once reported, they did try to fix it. They did offer to move us to a different chalet. Some basic utensils were also missing. There were only two steak knives in a chalet catering for 4 people. Christmas lunch was a nice touch and much appreciated. A nice breakaway place for a short break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nelia O
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Jammer dat so vuil was, want dis 'n lieflike plek om te oornag. Eenheid glad nie skoongemaak, maande oue kos in yskas, seepneerslag in stort/wasbak, drein werk nie. Grasdak is oud, gooi dus baie gras in eenheid af. Het sleutel in die eenheid se deur vir ons gelos, kon hulle nie sien hoe vuil dit is nie? Bed was darem vars oorgetrek.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Diha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 20 Farm Sussensvale KR708, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd841632c2c169f834a623067c74bf74969a06c72fcbff1c11c8869e9e0a23e59bfbab2376808edebb4b0569907d63636cc9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 42 5 1 4 Portion 20 Farm Sussensvale KR708 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.747706564556 28.352361724886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang