Beskrywing
Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n TV met dstv premium kanale en eetarea met plek vir 2 mense. Braaigeriewe en 'n klein tuin is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Geen musiek nie. Geen geraas na 22:00 nie. Geen besoekers word toegelaat nie. Geen verwarmers of draagbare lugversorgers word toegelaat nie. Geen alkoholmisbruik word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel beskik oor 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eenheid het 'n aparte braaikamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Geen musiek nie. Geen geraas na 22:00 nie. Geen besoekers word toegelaat nie. Geen verwarmers of draagbare lugversorgers word toegelaat nie. Geen alkoholmisbruik word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 De la Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang