+45
Wildsplaas in Vallei van die Olifante

Klipspringer Selati Game Reserve

14 gaste

6 slaapkamers

8 beds

7 badkamers

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Selati Game Reserve, Kruger Park, 57130, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Klipspringer Selati Game Reserve is 'n rustige oord aan die noordelike kant van die reservaat en word deur welige tuine omring. Dit is vernoem na die Klipspringer-familie en die ligging is naby 'n watergat waar gaste wild kan kyk. Daar is 'n elegante swembad, bome en verhewe sitarea.

Klipspringer Selati Game Reserve sluit die hooflodge en 2 privaat boschalets rondom die swembad en boma in. Die hooflodge het 'n sitarea, eetarea, kroeg met 'n bos-uitsig en 'n dek met 'n uitsig oor 'n watergat waar wild en die Groot 5 'n verskyning maak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf toegerus en kan vir selfsorg of spyseniering bespreek word. Die hooflodge het 4 en suite-slaapkamers met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en dit sluit 'n gesinskamer in.

Die privaat boschalets word met verligte paadjies verbind en het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en 'n privaat buitebad omring met rotse. Elke chalet het 'n dek, yskassie en koffiestasie.

The Photographic Hide is 50 m vanaf die hooflodge en bied 'n beskutte paadjie waar diere waargeneem kan word. Daar is plek vir 6 en dit bied gimbals vir fotograwe. Die nabygeleë watergat is die ideale ligging om die Groot 5 te besigtig en gaste kan in die dag en nag foto's neem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai

Ligging

  • Selati Game Reserve, Kruger Park, 57130, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 27 800
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 27 800
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 27 800
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Selati Game Reserve, Kruger Park, 57130, Limpopo

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07c3cc28aa012bb0f737803f050af89e7cc54eaf17a036a9a48624c010b0ca45d097373eaf53bbc9a181ad21a19f2216ebea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R27 800 per nag, vir 14 mense Selati Game Reserve Kruger Park 57130 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.0082318 30.6838208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang