Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier en TV met sekere DStv-kanale in. Daar is gratis WiFi, kragopwekkers vir wanneer kragonderbrekings gebeur, asook 'n Jojo-tenk vir waterbeperkings. Kaartgeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamerverblyf met die basiese verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n plafonwaaier, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Kaartgeriewe is beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker indien daar beurtkrag is, asook Jojo-tenks a.g.v. waterbeperkings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, en het slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer het 'n jet bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, paneelverwarmer en 'n plafonwaaier. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Kaartgeriewe is beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker indien daar beurtkrag is, asook Jojo-tenks a.g.v. waterbeperkings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 dubbelbeddens en het slaapplek vir 4 gaste. Die ruim badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe. In die sitkamer is daar 'n TV met 'n sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Kaartgeriewe is beskikbaar. Daar is 'n kragopwekker indien daar beurtkrag is, asook Jojo-tenks a.g.v. waterbeperkings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Haig Avenue, Upper Town, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang