Koro Lodge
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Tarentale, Koro Creek Gholflandgoed, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Koro Lodge is 'n elegante en onvergeetlike wegbreek-toevlugsoord waar gaste die gerief en rustigheid van die bos kan geniet, met baie doendinge in die area.
Die 8 slaapkamers akkommodeer gemaklik tot 18 gaste. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en moderne geriewe, insluitend TV's, lugversorging, privaat buitesitplek, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaars, sitareas en kluise.
Gaste kan in die 2 gemeenskaplike sitkamers ontspan of die groot vermaakarea geniet, wat 'n swembad en jacuzzi insluit. Daar is ook oorgenoeg braaigeriewe en 'n eetarea, ideaal vir intieme byeenkomste.
Geleë net 200 meter vanaf die Fairway Restaurant en Klubhuis, is hierdie venue perfek geposisioneer om blywende herinneringe te skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Tarentale, Koro Creek Gholflandgoed, Modimolle, 0510, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Tarentale, Koro Creek Gholflandgoed, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang